Zoetvlei Safaris
Wat om in te pak.
Vir 'n suksesvolle jag word die volgende benodig:
- Geweer met 'n goeie geweerband.
- Ammunisie. Minstens 40 kwaliteit soft point.
- Teleskoop wat reeds ge-'zero' is.
- Knipmes, geslyp.
- Geweer 'cleaning kit'.
- Verkyker
- Slaapsak & Kombers/e
- Kamera met batterye
- Flits / lamp met ekstra batterye.
- Klere (Groen/khaki): Goeie stap skoene, dik sokkies, 3 hemde, 3 broeke, dik baadjie & oupa se Long Johns.
- Jag hoed / keppie – groen / khaki.
- Gemaklike klere vir na-jag, bv. T-hemp, sweetpak.
- 4 stelle onderklere
- Gary Player mans sneesies
- Bril / kontak lense en benodigdhede.
- Sonbril
- Toiletware: Seep, sjampoo, tandeborsel, tande pasta, sonskerm, 'lip ice'.
- Handdoeke.
- Medikasie: Anti-histamien, hoofpyn pille. Onthou voorskrif medikasie.
- Dokumentasie: ID, rybewys, Wes Kaap se Jaglisensie, vuurwapen lisensie/s.
- Tjekboek & Kontant
- Drankies en kruideniersware
- 3 x Plastiek banksakkies met sout & peper gemeng om oor karkas te sprinkel tydens warm dae.
- Sigarette en tabak
- Voertuie: Onthou eerste parade op jou voertuig voor vertrek. Diens, bande, olie, jack & spanner.
- Voldoende houers om vleis in te vervoer.
- Koelhouers vir ys. Bring genoeg ys vir u saam.
Voorgestelde Kruideniersware:
- Vleisprodukte
- Tjops
- Wors
- Geblikte Vleis, bv. bully beef
- Spek (Bacon)
- Groente
- Tamaties
- Aartappels
- Uie
- Knoffel
- Wortels (vir die potjie)
- Sampioene
- Speserye
- Sout (grof en fyn)
- Braai speserye
- Koljander
- Peper
- Tamatiesous
- Algemeen
- Suiker
- Koffie (sakkies)
- Houbare melk (long life)
- Kondensmelk
- Brood
- Botter
- Konfyt
- Beskuit
- Kookolie
- Eiers