Skakel 082-556-6361 vir meer inligting en besprekings.

 

Zoetvlei Safaris

Waar is ons geleë? GPS S32° 35’ 12.22” --- E22° 26’ 20.63”

Zoetvlei Safaris is geleë ongeveer 40 kilometer suid van Beaufort-Wes, in die distrik Letjiesbos.

Vanaf Oudtshoorn: Sowat 35km duskant Beaufort-Wes draai links (wes) by die Letjiesbos bordjie, ry 11km op die grondpad en draai regs by die Puntfontein bordjie. Gaan deur die rivier, tussen twee huise deur tot by die eerste hek. (Maak asseblief weer toe.) Ry nou nog 5km tot by die tweede hek (en maak weer toe, asseblief) en dan nog 1 kilometer tot by Zoetvlei. Volg rigtingwysers.

Vanaf Kaapstad: Sowat 40km duskant Beaufort-Wes draai regs by Letjiesbos en hou aan op die grondpad vir ongeveer 25km, draai links by die Puntfontein bordjie. Gaan deur die rivier, tussen twee huise deur tot by die eerste hek. (Maak asseblief weer toe.) Ry nou nog 5km tot by die tweede hek (en maak weer toe, asseblief) en dan nog 1 kilometer tot by Zoetvlei. Volg rigtingwysers.

 

 

Webwerf geskep en onderhou deur Robert Sadler

Kopiereg behou deur Robert Sadler & Zoetvlei Safaris, 2006 - 2008